FUN FARM
ENTERTAINMENT

VELDSKOOL
RETURN TO ADVENTURE CAMPS
PROGRAM VIR DRIE DAE

DAG1

16;00 – Aankoms:
Intrek in slaaplokale
Kennismaking
Kampreëls
Indeel in groepies ( kook spanne )

18:00 – Aandete:
Kerrie en rys

19:00 – Nagavontuur:
Vertrek na “skelaton Jungle” vir nagmars deur bosse vir +- 6km
Zulu Danse
Marshmellow Braai

22:00 – Slaaptyd

DAG 2

06:30 – Ontwaal, Inspeksie

07:30 – Ontbyt
Pap, Eiers, Brood en Konfyt

08:30 – Ooptyd*

09:30 – Ossewa – en Perdekarritte
Demonstrasie: Inspan van osse en perde, asook ritte op ossewa en perdekar.

10:30 – Koeldrank, chips en lekkers

11:00 – Kamele
Praatjie oor kamele asook kamelritte

12;30 – Middagete
Hotdogs en roomys

13:30 – Watersports program
Vertrek met trekker en sleepwa nadam
Hindernsibaan
Gladiators (Kompetisie)
Foefie Slide
Swem in dam
Moderperade: Modder Koning en Modder Koningin.

17:00 – Ooptyd*

18:00 – Aandete
Krummelpap,sous.russianwors en slaai

19:00 – Kampkonsert
individueel en Groepkonsert (Kamp Idol)

20:00 – Nagavontuur
Lanternbekruip

22:00 – Slaaptyd

DAG 3

07:00 – Onwtwaak en Inspeksie
(Kan solank begin inpak en opruim)

08:00 – Ontbyt
Brood, Eiers, Pelonie en pap

09:00 – Ooptyd*

09:30 – Stap met Ilamas en ponie of perderitte

10:30 – Swem in plaasdam en foefie slide

13:00 – Middagete
Hamburgers, perskies en jelly

13:30 – Inpak en Opruim

14:00 – Vertrek


· Ooptyd: Bybelstudie, oefen vir kampkonsert, Opruim, skoonmaak, ens

Programme subject to change depending on weather etc.